Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Pieter Bring Haar Terug" by Johan Crous " eBook PDF Kindle ePub Free

Pieter Bring Haar Terug

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Pieter Bring Haar Terug
  • Author : Johan Crous
  • Release Date : January 29, 2016
  • Genre: Historical,Books,Romance,
  • Pages : * pages
  • Size : 583 KB

Description

'n Ou Kaapse verhaal.
Na Santie se man sterf moet sy hul drie kinders alleen grootmaak as weduwee. Pieter Verloor sy vrou en dogter aan die groot griep en koors en leef alleen as swerweling op soek na 'n nuwe tuiste.
Pieter red die lewe van Santie se dogtertjie toe sy by haar oupa kuier en Santie sien die bebloede verbande en sien hom aan as 'n rondloper. Sy jaag hom weg.
Wanneer Santie hom weer onregverdig verneder vat hy die pad en sy besef sy het hom, haar aanstaande buurman, onregverdig behandel. Sy kan hom nie om verskoning vra nie want hy is weg.
Wanneer haar dogter ontvoer word, vra sy hom om hulp.
Nota:
Hierdie boek is interaktief. U, as leser, kan met die kies van 'n skakel die keuse uitoefen om die Erotiese Weergawe (seks word beskryf) te lees of om die Romantiese Weergawe (Seks word nie beskryf nie) te lees. Volg net die instruksies ten opsigte van die weergawe wat u kies om te lees.


Ebook Download "Pieter Bring Haar Terug" PDF ePub Kindle